Sada Thompson

Sada Thompson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sada Carolyn Thompson
Geboorte (1927-09-27)27 September 1927
Sterfte 4 Mei 2011 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1955–2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sada Thompson (27 September 1927 – 4 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Family (1976) en Cheers (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy